Successfully reported

Salt River Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kothuis 1 Salt River Lodge
Selfsorg
Kothuis 2 Salt River Lodge
Selfsorg
Kothuis 3 Salt River Lodge
Selfsorg
Kothuis 4 Salt River Lodge
Selfsorg
Huisreëls

Kinders van 1-13 jaar oud is welkom - 14 jaar en ouer word as volwassenes beskou.

Die breekskadedeposito is vir 3 of meer kothuise wat bespreek word. Die breekskadedeposito is nie ingesluit in die kwotasie nie en is betaalbaar in kontant met aankoms. Die breekskadedeposito sal terugbetaal word op die eerste werksdag nadat die inspeksie van die eenheid voltooi is.

Geen rook binne die kothuise nie, slegs aan die buitekant.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 153 Old Cape Road, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqx1vE7HwZaRcQWu8tQtDpFRkkFBgMwiZjDjgkSvpfWcgjSP4wO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 119 5 1 5 153 Old Cape Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.035670667799 23.025745153427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang