Sandringham Stylish Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R360.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Rook, vape en e-sigarette is streng verbode.
Geen geraas word tussen 22:00 tot 06:00 toegelaat nie.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Gaste moet asb. ander huurders in die kompleks respekteer.
Gaste moet asb. nie enige items uit die eenheid verwyder nie.
Gaste moet asb. nie enige meubels skuif nie, behalwe die eenheid by die TV, wat op wieletjies is en as 'n eiland of 'n etenstafel gebruik kan word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Anne Street, Sandringham, Johannesburg, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang