Successfully reported
+20

Santorini 302A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 345 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini 302A is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Marine Drive, Margate. Met asemrowende see-uitsigte en maklike toegang tot die strand, bied dit 'n ontspannende kuswegbreek naby plaaslike restaurante en besienswaardighede.

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n patio met buitesitplek en 'n gasbraai, wat pragtige see-uitsigte bied. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad met ingeboude braaigeriewe onderdak, sowel as 'n speletjieskamer vir kinders. Veilige onderdakparkering is ook beskikbaar, en die kompleks beskik oor 'n hysbak vir ekstra gerief.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini 302A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 345
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 345
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 345
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8afb433251fee419906ebca8d85c4cefb44a2eb35c3108d41680b198d2d886c79a2d2d3d8ec6110359febe3276c6c1f3554e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 345 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 99 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8641326 30.3703251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang