Successfully reported

Sasa Safari Camp

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henk S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik. Hierdie was ons tweede keer by Sasaen en het weereens alle verwagtinge oortref. Dis regtig 'n heerlike ervaring op die plaas. Die geriewe is uitstekend en die mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Desere F
1 nag
5.0
Okt 2021

Grootste verrassing! Die mooiste plekkie. Die kos was heerlik, die eienaars gasvry en die uitsig vanaf die pragtige swembad area is ongelooflik. Perfekte stop na Etosha om betyds by die lughawe te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Donsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 km outside of Outjo on route C38, Outjo, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1MTkyNzBiLTIxNDItNGRkMi05ZjBkLTNjZWQ0ZGY3ZDEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 10 km outside of Outjo on route C38 Outjo Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.163854 16.134964
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang