Successfully reported

Schaftplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Supreme Dream
Selfsorg.
Suzi Q
Selfsorg.
Oematoi
Selfsorg.
Jodi Di
Selfsorg.
Gert Ox
Selfsorg.
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.

Kinders is meer as welkom. Ons tariewe is per kothuis en nie per persoon nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Troeteldiereienaars moet daarvan bewus wees dat daar 3 inwonende Duitse Herdershonde op die plaas is, maar hulle sal in die hoofhuis se erf toegemaak word.
As jy met jou hond op die plaas wil stap, sal jy jou hond aan 'n leiband moet hou aangesien daar ganse en hoenders in die plaaswerf is.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schaftplaas, R45, Langebaanweg, 7375, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqSBubnHaWfwzdVwuOE78qiYvTYbC2q5gLdnqYF0iNn0389F6sh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Schaftplaas R45 7375 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018062 18.169166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang