Successfully reported
+39

Schanskop 10

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Schanskop Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Schanskop 10, in Aerorand, bied 'n luukse eenheid wat bestaan uit ʼn gerieflike hoofslaapkamer met 'n aangrensende kamer wat dit geskik maak vir ʼn familie van 4 mense. Die eenheid het ʼn aparte ingang op die eienaar se eiendom. Die verblyf is perfek vir 'n knus oornagverblyf op pad na die Laeveld, Krugerwildtuin of vir sakereisigers.

Die oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die aangrensende kamer het 2 enkelbeddens wat slaapplek bied aan verdere 2 gaste, volwassenes of kinders wat die badkamer deel met die hoofslaapkamer. Linne en handdoeke word vir beide kamers voorsien.

Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffieskinkbord, kasruimte vir bagasie, waaier, elektriese kombers en haardroër. Gaste kan hul tuismaak op 'n gemaklike rusbank en TV met Netflix geniet.

Die eiendom het 'n sonkragstelsel sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Verder is daar 'n alarmstelsel met gewapende reaksie om gaste se veiligheid te verseker. Gaste het toegang tot die gedeelde verhitte swembad en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die eenheid is ongeveer 5 km vanaf die N4 en minder as 2 km vanaf 2 winkelsentrums met gewilde restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrik M
Saam met lewensmaat
5.0
Gastvry, baie welkom, goeie diens. Die gasheer en dame was baie gastvry, pragtige kamer, goed toegerus. Ons kon gebruikmaak van die gasbraai, hulle he...
Sien meer
Okt 2025
Talita E
Gesin met tieners
5.0
Tranquil, netjies, veilig. Baie lekker gebly, die kamers was baie mooi skoon en netjies, en ons is hartlik verwelkom.
Aug 2025
Cindy P
Gesin met tieners
5.0
Too short - hope to be back for a longer stay. We were spoilt - even hot chocolate with small marshmallows! Thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Christo L
Gesin met klein kinders
5.0
Gesin met kinders. Ons was vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies en skoon. Die bed het lekker geslaap. Naby aan die mall.
Aug 2025
Heidi O
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en gerieflik. Baie lekker. Goeie gasheer.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Schanskop Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Schanskop 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Schanskop Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91c4db0d64feb9039d02a337f32054b72af46b11278fb10e38b0abc1e65db14d379dfe2fd38727f348066d5dd20769ae279b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 71 5 1 5 10 Schanskop Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.801936008352 29.454727338598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang