Successfully reported
+43

Seabreeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Seabreeze is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die kusdorpie Sandbaai bied. Die huis is binne maklike bereik van die strand af en is ideaal vir 'n gesin.

Dié dubbelverdiepinghuis het gedeeltelike uitsigte oor die see en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In die derde slaapkamer sal gaste ook 'n koningingrootte-bed vind, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders het. Hierdie kamers deel die gebruik van 2 aparte badkamers, waarvan een 'n bad en stort het, en die ander 'n stort-oor-bad het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in een van die gedeelde badkamers beskikbaar. Die hoofleefarea bied gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 8 mense. Dit maak oop op 'n omringende patio wat na die swembad lei.

Op die boonste verdieping vind gaste 'n tweede sitkamer wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel, 'n TV, asook 'n pooltafel wat uitloop op 'n onderdakbalkon met 'n buite-eetstel en ingeboude braaigeriewe. DStv, Netflix en onbeperkte WiFi is ook vir gaste beskikbaar. Hierdie huis is ook toegerus met 'n omskakelaar en gasstoof.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 213 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seabreeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 Piet Retief Crescent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03f3c151967dd148971cca84b27d41a26c235876ce353b301c71cbacd611d61e6284e4023caed3a85ed14daeba72a1efceaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 213 Piet Retief Crescent Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.427752225645 19.19697412209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang