Successfully reported

Seesig Chalets

Anemoon
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-eenheid is toegerus met 'n dubbelbed in elke kamer en 2 enkelbeddens in die sitarea. Ander geriewe sluit in 'n tweeplaatstoof met oondjie, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en 'n TV. Die eenheid het see-uitsigte en sy eie braaigeriewe op die balkon en is tussen 150 m - 170 m van die strand af. Die eenhede het elk 'n badkamer met 'n aparte stort en 'n bad. Onderdak-parkeerplek is ook beskikbaar. Die huis bied beperkte DStv-toegang.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seester
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-eenheid is toegerus met 'n dubbelbed in die eerste kamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit in 'n vierplaatstoof met oond, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en 'n TV met DStv. Die eenhede het onderdak-braaigeriewe op die patio, see-uitsigte en is tussen 150 m - 170 m van die strand af.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oester
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-eenheid is toegerus met 'n dubbelbed in elke kamer en 2 enkelbeddens in die sitarea. Ander geriewe sluit eetgerei, breekware, 'n tweeplaatstoof met oondjie, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, broodrooster en 'n TV in. Die eenhede het sy eie braaigeriewe op die balkon, 'n see-uitsig en is naby die strand. Die eenheid se badkamer het 'n aparte stort en bad. Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar. DStv is beskikbaar. Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Strandloper
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamer-eenheid is toegerus met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitarea. Ander geriewe sluit in 'n vierplaatstoof met oond, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en 'n TV. Die eenheid het see-uitsigte en onderdak-braaigeriewe op die balkon en is tussen 150 m - 170 m van die strand af. Die eenheid se badkamer het 'n aparte stort en bad. Onderdak-parkeerplek is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tobie
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tweeslaapkamer-eenheid is toegerus met 'n dubbelbed in die eerste kamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n slaapbank in die sitarea. Ander geriewe sluit in 'n vierplaatstoof met oond, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en 'n TV. Die eenhede het onderdak-braaigeriewe op die patio, see-uitsigte en is tussen 150 m - 170 m van die strand af. Die eenheid se badkamer het 'n aparte stort en bad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Duiker
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n toegeruste kombuis, eetarea, leefarea met 2 slaapbanke en 'n TV. Die eenheid het 'n stoep en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Witmossel
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie drieslaapkamer-eenheid is toegerus met 'n dubbelbed in die eerste 2 kamers en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Ander geriewe sluit in tweeplaatstoof met oondjie, mikrogolf, 'n yskas/vrieskas, 'n ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en 'n TV. Hierdie eenheid het 2 vlakke en die leefarea is op die eerste verdieping. Die eenheid het braaigeriewe op die balkon, 'n gedeeltelike see-uitsig en is tussen 150 m - 170 m van die strand af. Die eenheid het 2 badkamers met 'n bad en 'n aparte stort. Die huis bied DStv-toegang. Bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swartmossel
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie drieslaapkamer-eenheid is toegerus met dubbelbed in die eerste 2 kamers en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Ander geriewe sluit in 'n tweeplaatstoof met oondjie, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en 'n TV. Hierdie eenheid het 2 vlakke en die leefarea is op die eerste verdieping. Die eenheid het braaigeriewe op die balkon, 'n volledige see-uitsig en is tussen 150 m - 170 m van die strand af. Die eenheid het 2 badkamers met 'n bad en 'n aparte stort. Die huis bied DStv-toegang. Bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Albatros
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie drieslaapkamer-eenheid is toegerus met dubbelbed in die eerste 2 kamers en 4 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Ander geriewe sluit in 'n tweeplaatstoof met oondjie, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, broodrooster, breekware, eetgerei en 'n TV. Hierdie eenheid het 2 vlakke en die leefarea is op die eerste verdieping. Die eenheid het braaigeriewe op die balkon, 'n volledige see-uitsig en is tussen 150 m - 170 m van die strand af. Die eenheid het 2 badkamers met 'n bad en 'n aparte stort. Die huis bied DStv-toegang. Bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 is betaalbaar saam met elke bevestigde bespreking, en sal binne 7 werksdae na vertrek, of nadat die eenheid skoongemaak en inspekteer is, inbetaal word.
Bring asb. jou eie beddegoed, kussings en opwasmiddels saam.
Sleutels moet afgehaal en terugbesorg word by ons kantoor, by die woonstelle agter die Seesig Supermark. Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans en die gebeurlikheidsdeposito betaal is nie.
Let asb. daarop dat die eenhede is nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesig Chalets, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZGIxODczLWE2ZjUtNGI2Yy1iODExLTY1MzFkMzBhZGUwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag (plek vir 6) 65 5 1 5 Seesig Chalets Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42564372577 21.336581801483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang