Seweweekspoort Akkommodasie
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seweweekspoort Akkommodasie is op 'n werkende plaas buite die dorp Laingsburg geleë. Selfsorg- en kampeerverblyfopsies is beskikbaar, en 'n funksielokaal vir alle spesiale geleenthede.
Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede voorsien. Die eenhede kan elk tussen 2 en 10 gaste akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle eenhede het braaigeriewe. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die eenhede is selfsorg. Let asseblief daarop dat slegs Vodacom-ontvangs beskikbaar is.
Gaste kan aktiwiteite soos voëlkyk, bergfietsry, stap en 4x4-roetes op die plaas geniet.
Seweweekspoort-piek is die hoogste piek in die Wes-Kaap en is op die wenslys van die mees avontuurlustige mense.
Bring bergfietse, avontuurfietse, 4x4 of slegs stapskoene saam en geniet hierdie area en vryheid van ruimte!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jonel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Seweweekspoort Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang