Shabi's Guest Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standard Twin Room in Main House
-
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
- Comfort Queen Room in Main House
-
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
- Deluxe Queen Room
-
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
- Deluxe King Room
-
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Stel asseblief die bestuur vooraf in kennis van enige bykomende besoekers. Indien oornagverblyf beskikbaar is, sal 'n bykomende fooi van toepassing wees en moet dit voor u gaste se verblyf betaal word.
Dagbesoekers word vriendelik versoek om die perseel teen 22:00 te ontruim.
Om die gemak van alle gaste te verseker, word geen harde musiek of geraas toegelaat nie, en geleenthede of partytjies is streng verbode.
Let asseblief daarop dat ons in die geval van kansellasies vir kredietkaartbesprekings die reg voorbehou om nie bankverwerkingsfooie terug te betaal nie, aangesien dit nie deur die bank terugbetaal word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Essenhout Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang