Shad
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 104 Shad, Greenhart Village, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shad bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofhuis in Palm Beach in KwaZulu-Natal.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het dubbelbeddens en een het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele. Die kompleks het braaigeriewe, restaurante, 'n wassery en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cora Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 104 Shad, Greenhart Village, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shad het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 104 Shad, Greenhart Village, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang