Successfully reported
+13

Shad

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 104 Shad, Greenhart Village, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shad bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in die rustige Palm Beach in KwaZulu-Natal.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is albei ingerig met dubbelbeddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die tweede badkamer is apart, maar het ook 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV, wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.

Buite is daar 'n privaat patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop het hierdie kompleks braaigeriewe, restaurante, 'n wassery en 'n uitnodigende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel.

Gaste kry veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Heilet V
Gesin met klein kinders
5.0
Great relaxing family holiday with small children, amazing accommodation. The accommodation was amazing and comfortable, the aircon was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Hendrik K
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Baie lekker gebly. Alles beskikbaar wat jy benodig met 'n baie mooi see uitsig.
Feb 2025
Melissa R
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlikste seevakansie! Ons het baie lekker gebly!
Jan 2025
Lize T
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese huis met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike ruskans. Ja, die huisie is skoon en netjies en het 'n goeie uitsig.
Sep 2024
Melanie P
Gesin met tieners
4.8
Fantastic stay, wish we had more days. It was a great stay altogether. The place was clean, neat, and well kept. We had all the utensil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 104 Shad, Greenhart Village, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 104 Shad, Greenhart Village, Palm Beach, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45f16e19b9dd2974cc6e5b272fa932c73cadec25dca1a64b901cef62856ee3bd1804040667d7c87991116942191dac98800c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 104 Shad Greenhart Village 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -30.991113 30.273025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang