Successfully reported

Skulpies Accommodation

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.7
Veiligheid
3.8
Charl M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtig, rustig, ruim en netjies. Die area en ligging van Skulpies is perfek. Die woonstel is ruim met 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig. Henda en haar eggenoot was lieflike gashere en het ons welkom laat voel. Ons sal enige tyd weer gaan en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia P
1 nag Saam met vriende
1.0
Aug 2022

Finding a dirty sock in the bed you slept the next morning. The owner told me it's self-catering when I asked for toilet paper. The place was dirty, untidy and for the price I paid I am very unhappy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Juanita H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Ek het nog nooit ooit so 'n ongelooflike gasvrou ontmoet nie! Alles was net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henda
Skulpies Accommodation
Hallo Juanita, Baie dankie vir die positiewe trugvoering. Dit was so heerlik om julle te ontmoet. Dis was soos ou vriende wat kom kuier het. Mooi dag en bly veilig. Groete, Henda

Stefani G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2021

Baie lekker gewees naby die see. Baie gehou van Skulpies Akkomodasie want dit is op n goeie plek geleë en met baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Henda
Skulpies Accommodation
Hallo Stefani Ek het dit baie geniet om julle by Skulpies Akkommodasie te verwelkom. Glo my, ek sien baie uit na die volgende kuiertjie. Groete Tannie Henda

Alida B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

Mooiste see-uitsig. Baie dankie vir die ruim Skulpies woonstel en die pragtigste see-uitsig vanaf alle kamers en stoep. Ons het baie lekker gekuier en is bly ons het Strandfontein besoek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius K
1 nag Saam met vriende
2.0
Sep 2021

Gerieflik. Standaard oornagplek.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Dirk K
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2017

Goed toegeruste huis met besondere uitsig oor die baai. Dis was 'n besondere geleentheid om die huis te bewoon vir 1 nag. Baie goed toegeruste kombuis, sitkamer met beste uitsig oor die baai, heerlik warm geslaap. Die badkamer is bietjie kompak, maar werk goed. Die stoep gedeelte eindig op die skuins helling, ek sal nie graag baie jong kinders daar wil neem nie, daar is 'n risiko dat hulle kan afgly. Dit was die moeite werd om daar te bly, kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Henda
Skulpies Accommodation
Goeie more Dirk Baie dankie vir die terugvoer. Mooi dag en baie seen vir die jaar wat voorlê. Groete, Henda

Leon E
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2017

Die akkommodasie is nie waarde vir geld nie en nie driester-status werd nie. Die akkommodasie is klein, beknop en nie waarde vir geld nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jun 2017

Baie teleurgesteld. Die plekkie waar ons moes slaap was baie klein, die DStv het nie gewerk nie en daar was nie melk of koffie uitgesit nie. Ons voertuig moes buite staan. Die dame aan diens was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Henda
Skulpies Accommodation
Ek is regtig jammer dat die gaste nie hulle teleurstelling teenoor my uitgespreek het nie. Ek was nie bewus daarvan dat daar nie koffie en melk uitgesit is nie en het dit dadelik gedoen toe die dame my bel en ingelig het. Ongelukkig het ons baie erge windstorms gehad en het ons probleme gehad met skottelkabels wat gebreek het. Weereens het die gaste my verseker dat hulle verstaan en dit so aanvaar. Vriendelike groete, Henda van Eeden

Jackie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2016

Gerieflik en vriendelike diens. Goeie ligging. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Lekker beddens met warm lakens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Henda
Skulpies Accommodation
Goeie middag Jackie Dit was heerlik om julle te akkommodeer. Groete vir Fielies. Vriendelike Namaqua Weskusgroete Henda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Henda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9917f9ed5ec792308d3346926b5451f15d91e83c73b9b3d36e32734dd3f4b2470552df2d67136e3a8352a7fcd6a30f70a49e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 20 5 1 4 10 Galjoen Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.75630755416 18.227745321256
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang