Skurwebank Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R33, Skurwebank Farm 731, Ellisras, 0555, Limpopo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Skurwebank Lodge is in die hartjie van die Waterberg-streek in Limpopo geleë en bied uitstekende verblyfopsies met beide oornag- en selfsorgkeuses. Die lodge is slegs 1 km vanaf een van die hooftoegangsroetes tussen Botswana en Suid-Afrika, wat dit 'n ideale oornagplek maak vir reisigers wat tussen die twee lande reis.
Daar is 3 verskillende tipes eenhede om van te kies, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort of albei.
Die Sable- en Motel Rock-eenhede is selfsorg en toegerus met kombuisgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Motel Zebra-kamers is standaard oornageenhede, nie-selfsorg.
Bykomende geriewe sluit in WiFi en 'n braai-area. Let asseblief daarop dat Motel Rock-eenhede nie WiFi het nie.
Die lodge word deur sonenergie aangedryf en word dus nie deur kragonderbrekings of beurtkrag beïnvloed nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Off the R33, Skurwebank Farm 731, Ellisras, 0555, Limpopo
- Gaste dink Skurwebank Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R33, Skurwebank Farm 731, Ellisras, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang