Successfully reported

Skurwebank Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Pensioenaris-aanbod

Ontvang 'n gratis .... Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Sable
Selfsorg
Motel Zebra - Sleep & Go
Slegs verblyf
Motel Rock
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen alkoholmisbruik word geduld nie en geen narkotiese stowwe word toegelaat nie. Geen persoon onder die invloed van enige stof sal toegelaat word om die perseel te betree nie en so 'n persoon sal gevra word om die eiendom onmiddellik te verlaat.

Skurwebank Lodge is die ideale toevlugsoord vir enigiemand wat op soek is na vrede - 'n plek om te ontsnap aan die geraas van die alledaagse lewe waar niks en niemand jou rustigheid kan versteur nie.
Geen harde musiek word op die eiendom toegelaat nie.
Geen groot vure word toegelaat nie en die maak van vure in winderige toestande is streng verbode.
Vure en warm kole mag nie sonder toesig gelaat word nie. Slegs die Sable- en Motel Rock-eenhede is toegerus met braaigeriewe.
Die veiligheidsnet oor die swembad mag slegs deur die eienaar verwyder word en slegs wanneer 'n verantwoordelike volwassene teenwoordig is. Let asseblief daarop dat die swembad slegs vir gebruik deur Sable-eenheidgaste gereserveer is.
Kinders onder die ouderdom van 13 mag nie die swembad sonder toesig van 'n volwassene gebruik nie.
Gaste word versoek om die spoedbeperking van 8 km per uur te handhaaf en bedag te wees op diere. Rook is nie binne die eenhede of op die stoepe toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Bestuur op die eiendom word slegs toegelaat as deel van die daaglikse bosvoertuigroete.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R33, Skurwebank Farm 731, Ellisras, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd31156e9933e9c78f857735f40f1b67630134db0dac76aaf2c6d2b470ffe8aea8c49d3eda5001354f766c1f367b1252a2e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Off the R33 Skurwebank Farm 731 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.955921461478 27.965200824814
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang