Successfully reported

Skurwebank Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elizmay L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die plaas is pragtig, baie wild en die verblyf het gevoel soos 5 ster. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het alles gehad wat nodig was vir 'n rustige, stil wegbreek in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Dankie Elizmay, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons is bly julle het lekker gerus en hoop om julle weer te sien. Goed gaan!

Danica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Amazing stay - will definitely visit again! What an amazing place! I would recommend Skurwebank to anyone who needs the peace and quiet of the bush to replenish their weary soul in comfort and surrounded by beauty. We went with our 2.5-month-old baby boy and the host was an absolute delight, going out of her way to make sure we were comfortable and had a pleasant stay. The suite is comfortable, well-equipped and super clean with fantastic views and animals that walk past throughout the day, leaving you at peace with the world. We will definitely be going there again, for an even longer stay this time! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Dit was so lekker om jou en jou gesin hier te hê. Ek is bly jul het lekker gerus, sien regtig uit na volgende keer, goed gaan en alles wat mooi is vir julle!

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Fantasties, het geen ander woorde nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie, Tannie Hannelie. Dit was net ‘n plesier om Tannie se kinders hier te hê en ons is dankbaar dat hul dit so baie geniet het.

Annetjie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Absoluut die moeite werd. Die fasiliteit en omgewing was absoluut uit die boonste rakke. Ons het dit geweldig geniet. Die rustigheid en kalmte is fenomenaal, pragtige area en netheid was met groot verligting ontvang. Beslis 'n plek om net jou mensheid te herwin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Dankie Annetjie, dit was goed om jul te leer ken. Ons waardeer jul mooi terugvoer en is dankbaar dat jul dit geniet het. Hoop om jul weer te sien!

Gerhardus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Jy mis uit as jy nog nie daar was! Alles was so mooi, lekker, skoon en gerieflik. Kon oggende saamry om wild te gaan voer. Hul gaan nog groot hoogtes bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie, dit is goed om te hoor en ons is regtig bly dat jul dit geniet het by ons. Dis lekker om gaste te hê soos julle, ons sien uit na volgende keer!

René R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

So lekker plek! Perfekte plek om te ontsnap van die stad se geraas. Vreeslik lekker! Beveel 100% aan. Ons sal hulle vir seker weer besoek in die toekoms. So lekker rustige atmosfeer. So netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie! Ons is dankbaar dat jul hier was en so bly dat jul dit geniet het. Jul is enige tyd weer welkom!

Lynette B
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Vriendelik, gasvry, gaan die ekstra myl vir hul gaste. Ons het baie lekker gekuier en die stilte en rustigheid van die plaas geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Absolute wonderlik. Wonderlike plek met die mees gasvrye mense! Ons kinders het lekker geswem en gespeel op die gras. Ek beveel die plek aan vir enige iemand. Baie dankie, Bryan en Mari.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie Danie, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin hier te hê!

Heather-lee P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige verblyf in die bos. Perfekte plek om te gaan as jy wil ontspan. Die eienaars is baie gasvry en gaan absoluut uit hulle pad uit om jou welkom te laat voel. Die kamers is goed toegerus en het alles wat jy sal nodig hê. Die kameelperde, sebras en nyala's kom elke dag groet. Ons sal graag weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie Heather, dit was regtig lekker om jul hier te hê, Jul is enige tyd welkom by ons! Groete Mari Fraser

Retha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Stukkie hemel op aarde. Pragtige plek, eland en sebras ontvang ons by hek. Gasvrou gaan absoluut uit haar pad, ten spyte van ander verantwoordelikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Skurwebank Lodge
Baie dankie Retha, Was baie lekker om jul hier te hê! Hoop om jul weer te sien! Groete Mari Fraser

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R33, Skurwebank Farm 731, Ellisras, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd31156e9933e9c78f857735f40f1b67630134db0dac76aaf2c6d2b470ffe8aea8c49d3eda5001354f766c1f367b1252a2e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Off the R33 Skurwebank Farm 731 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.955921461478 27.965200824814
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang