Skypool Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Commaille Road, Melkbosstrand, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Skypool Gastehuis bied gemaklike en gerieflike verblyf in Melkbosstrand, Kaapstad, en is 'n rustige wegbreekplek. Die eiendom is stapafstand van die strand af.
Eenheid 2, die Gesinseenheid, beskik oor 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, oond, eetgerei en breekware.
Eenheid 1, die Koningkamer, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as 'n klerekas en 'n enkelslaapbank geskik vir 'n kind.
Veilige parkering en WiFi word voorsien. Of u nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie gastehuis bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Francois Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 12 Commaille Road, Melkbosstrand, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Skypool Guesthouse het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Commaille Road, Melkbosstrand, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang