Successfully reported

La'Ruach Gastehuis Songs

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon veilige oornag vir deurry reisigers. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Pleasant! Very neat room, nice central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marli C
1 nag
5.0
Apr 2023

10 uit 10! Martie is die perfekte gasvrou. Kamers is baie netjies en skoon. Die kospakkie vir ontbyt was heerlik en vars. Ek sal beslis weer daar boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina L
Kort verblyf
4.0
Mrt 2018

Heel skaflik. Dis heel gesellig om hier te bly en die eienaars het alles in hulle vermoë gedoen om dinge glad te laat verloop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag
5.0
Okt 2016

Baie vriendelik en baie netjies. Die plek is baie netjies en skoon. Marthie is baie vriendelik en baie gasvry. Dankie dit was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet C
1 nag
5.0
Jul 2016

Fantasties, is al wat ek wil sê, anders is hy vol as ek weer daar wil bly! Die paartjie is wonderlike gasvrye mense en die kamer is net wat jy as, "huis vanaf huis" kan beskryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie B
1 nag
4.8
Aug 2016

Baie aangenaam, netjies en skoon! Baie lekker gebly. Vriendelike, gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2015

'n Wonderlike ervaring! Puik en vriendelike diens. Pragtige, skoon kamer. Absoluut heerlike ontbyt. Gemaklike en rustige atmosfeer. Wat meer kan 'n mens vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Abbygail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Raasblaar Street, Protea Park, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2db93a9cba9dacaa13ade34c52ec04be1411bb29c980ac45d0233f4ca8dd6a3bd3d54ed2821a72aa74027c2de461718e4fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 70 Raasblaar Street Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6863651832 27.219793312303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang