Successfully reported

St George's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Luan H D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netjies, ruim en waarde vir geld! Baie gasvry, gerieflik en goeie waarde vir geld! Alles wat mens benodig en nog bederfies met beskuit en vars melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Ons het regtig lekker gebly. Kamers was uitstekend toegerus en heerlik om in te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die resensie Daleen. Ek is bly jul was tevrede met die verblyf. Dit was lekker om jul te akkommodeer.

Tania V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Uitstekende verblyf. Eienaar gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Bly julle was tevrede met die verblyf.

Christelle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great stay. Highly recommend this guesthouse! Lovely guesthouse. Orchids flowering in the garden! Warm and friendly host. Beautiful room, crisp clean linen. Attention to fine detail. Thank you for the rusks with morning coffee. Will definitely come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Thank you for the review, Christelle. We are glad you enjoyed your stay with us, and we would love to have you back as guests in the future.

Annelie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing. Ons het lekker gebly. Pragtige plek en so rustig. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome, baie lekker, sal vir seker weer daar oorbly. Was baie vriendelik ontvang, omgewing was skoon en mooi. Kamer was skoon en baie mooi, baie lekker geslaap. 10/10 vir warm kombers, min dat jy so iets kry. Great plek om by te bly. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die resensie, ons is bly julle het die akkommodasie geniet. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste tevrede is. Hoop om julle gou weer te kan huisves.

Chanette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend! Baie lekker gebly. Kamers is pragtig. Gemaklik, ruim en mooi. Veral die klein dingetjies was oplettend. Die beskuit, choccie voor die bed. Regtig baie spesiaal. Die vriendelikheid van die gasvrou en haar moeite en uit die pad gaan vir ons was baie spesiaal. Ons het langsaan by die Bistro gaan kuier en eet. Van die beste kos ooit! Sal beslis definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die resensie Chanette. Ons is bly dat julle tevrede was met die akkommodasie. Dit is ons doelwit om toe te sien dat ons gaste se verblyf so gerieflik en lekker moontlik is. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te kan huisves.

Jolene C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Huisie van jou huis af. St George is 'n pragtige plekkie. Sal beslis weer daar gaan bly. Pragtige ligging. Netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir die terugvoer, Jolene. Dit was lekker om julle as gaste te kon huisves en ek is bly julle het die verblyf geniet. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Ronel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtige gastehuis. Was heerlik, skoon en die tuin is so mooi. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir jou resensie, Ronel. Dit was 'n voorreg om jul as gaste te kon akkommodeer. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Hannes J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker op die plaas. Ons bly altyd lekker in hierdie gastehuis. Die kamer is ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
St George's Guest House
Dankie vir jou terugvoer, altyd lekker om jul te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 George's Valley Road, Farm Pusela, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9VZrxoirTNyXtPltlG03Wb3SqLQz5gmB1v3WPlvKK3A88kDDXo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 77 George's Valley Road Farm Pusela 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.84111176232 30.130557207269
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang