Steenbokfontein Sea Farm Accommodation
Beskrywing
Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste en 'n TV met SABC-kanale. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en yskas-vrieskas in. Buite is daar 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, a 2-plate stove and a fridge-freezer.
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling.
'n Motorhuis en/of onderdakparkering is slegs beskikbaar met vooraf reëling.
Daar is opritte en gryprelings beskikbaar vir alle hellings, en die eenhede is ruim genoeg vir gaste met rolstoele. Let asseblief daarop dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie. Bring asseblief u eie voorraad vir die beurtkragsituasies. 'n Skoonmaakfooi word per eenheid gehef, en die kwotasie sal deur die gasheer gestuur word indien meer as een eenheid bespreek word. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir breekskade en skade aan eiendom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste en 'n TV met SABC-kanale. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en yskas-vrieskas in. Buite is daar 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, a 2-plate stove and a fridge-freezer.
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling.
'n Motorhuis en/of onderdakparkering is slegs beskikbaar met vooraf reëling.
Daar is opritte en gryprelings beskikbaar vir alle hellings, en die eenhede is ruim genoeg vir gaste met rolstoele. Let asseblief daarop dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie. Bring asseblief u eie voorraad vir die beurtkragsituasies. 'n Skoonmaakfooi word per eenheid gehef, en die kwotasie sal deur die gasheer gestuur word indien meer as een eenheid bespreek word. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir breekskade en skade aan eiendom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 3 beskik oor 2 kamers wat geskik is vir tot 6 gaste in totaal. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 1 dubbelbed en 1 enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n yskas-vrieskas. Buite is 'n privaat patio met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, a 2-plate stove and a fridge-freezer.
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling.
'n Motorhuis en/of onderdakparkering is slegs beskikbaar met vooraf reëling.
Daar is opritte en gryprelings beskikbaar vir alle hellings, en die eenhede is ruim genoeg vir gaste met rolstoele. Let asseblief daarop dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie. Bring asseblief u eie voorraad vir die beurtkragsituasies. 'n Skoonmaakfooi word per eenheid gehef, en die kwotasie sal deur die gasheer gestuur word indien meer as een eenheid bespreek word. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir breekskade en skade aan eiendom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 4 beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en het slaapplek vir 10 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is ook 2 dubbelslaapbanke in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n draagbare braai vir privaat gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling.
'n Motorhuis en/of onderdakparkering is slegs beskikbaar met vooraf reëling.
Daar is opritte en gryprelings beskikbaar vir alle hellings, en die eenhede is ruim genoeg vir gaste met rolstoele. Let asseblief daarop dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie. Bring asseblief u eie voorraad vir die beurtkragsituasies. 'n Skoonmaakfooi word per eenheid gehef, en die kwotasie sal deur die gasheer gestuur word indien meer as een eenheid bespreek word. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir breekskade en skade aan eiendom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 5 beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en twee enkel beddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n draagbare braai vir privaat gebruik. Met groot binne en buite braai en n buite bak oond
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling.
'n Motorhuis en/of onderdakparkering is slegs beskikbaar met vooraf reëling.
Daar is opritte en gryprelings beskikbaar vir alle hellings, en die eenhede is ruim genoeg vir gaste met rolstoele. Let asseblief daarop dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie. Bring asseblief u eie voorraad vir die beurtkragsituasies. 'n Skoonmaakfooi word per eenheid gehef, en die kwotasie sal deur die gasheer gestuur word indien meer as een eenheid bespreek word. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir breekskade en skade aan eiendom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokfontein Seeplaas, Off the R365, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang