3 on Heide
Beskrywing
Hierdie woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, klein yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met Netflix, YouTube en gratis WiFi. Daar is ook 'n lieflike buite-sitarea met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, klein yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Gratis internet.
Huisreëls
Die registrasievorm moet met aankoms geteken word. Besoekers word nie op die perseel toegelaat sonder die bestuur se toestemming nie. Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00. Rook is binnenshuis verbode en die gebruik van hookah-pype is nie toegelaat nie. Ligte en Wi-Fi bly in werking selfs tydens beurtkrag – skedules beskikbaar via die EskomSePush-app. Skakel alle elektriese toerusting af wanneer u die kamer verlaat. Enige skade aan die eiendom sal u aanspreeklik hou vir die volle koste van herstel en vervanging. Moenie haardroërs, afstandbeheerders, koffiehouers of toiletsproei, ontsmettingsbottels verwyder nie. Wi-Fi beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3 Heide Avenue, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang