Successfully reported

Stumble Inn Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Annemie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekende diens. Gawe gasvrou. Pragtige natuurskoon. Gemaklike verblyf! Pragtige natuurskoon. Vriendelike gasvrou wat ons laat inklok en uitklok tyd geakkommodeer het. Ons was 'n groot groep en hulle het moeite gedoen om aan ons almal se akkommodasie behoeftes te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helé H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Dit was voorwaar heerlik gewees om daar te bly. Die diens was ongelooflik goed en was verskriklik vriendelik. Die huisie Wild Pear was bo verwagting en lyk mooier as wat die foto's wys. Alles was superskoon en netjies. Wens so ons kon langer bly. Sal vir seker weer daar gaan bly. Die natuur is net so pragtig en ons het verskeie wild gesien, tot 'n ou springhaas. Was werklik 'n heerlike wegbreek naweek. Dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you for the wonderful review. We are really pleased you enjoyed your weekend at Wild Pear, which is a beautiful chalet. Hope to see you and your family again soon. Sally

Maureen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Ons het heerlik gebly, dit is ongelooflik stil en rustig. Die chalet is lekker toegerus, alhoewel die kombuis kan doen met 'n paar goedjies, maar dit was nie 'n probleem nie. Baie skoon. Die kaggel is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you for the good review and the feedback. We value feedback from guests so we can try to improve facilities. Would love to have you to stay again.

Lana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beautiful peaceful getaway in the bushveld. Would recommend. Stumble In is good value for money with all that you need for a peaceful retreat right in the bushveld. If you want the peace and calm of nature around you and walk on animal trails, this is a great option for a short getaway. Close to a shop and a lovely restaurant. The owner is friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you, Lana. We enjoyed having you stay. So glad you enjoyed it!

Robert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful, just what we needed. We found everything as per the details provided on the website. No surprises and everything was clean. The host was very friendly and helpful. WiFi was as stable as expected. Enjoyed the walk in the bush and saw a Sable Antelope with her calf as well as a herd of Wildebeest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you very much, Robert. We enjoyed having you both stay with us. Lucky you! Seeing the Sable and her new calf— not many people have seen her. Hope to see you again. Sally

Andri M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies, stil. Ons het lekker gebly. Stumble Inn was perfek vir ons behoeftes, ons het net 'n basis gesoek van waar ons ons dogter se netbaltoernooi by Mutango kon bywoon. Saans kon ons terugkom na 'n rustige atmosfeer en heerlik braai en vir die wild kyk wat rondom die huisie rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you for staying with us. We loved having you stay at Bush Willow Chalet. Hope your daughter enjoyed her netball at Mutango. Perhaps we will see you again for the next tournament!

Thys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderful. Pleasant and quiet, everything we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
So pleased you enjoyed your stay again. It is a pleasure to have you at Stumble Inn. Looking forward to the next time!

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, vreedsaam en vervullend. Absoluut een van die beste plekke om by te bly as jy net in een plek wil rustig bly of om by ander lodges te kuier reg rondom jou en terug te keer na absolute kalmte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you Jaco for spending New Year with us. We really enjoyed you and your wife and lovely little boy so much. Hope to be able to welcome you to Stumble Inn again.

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Sal definitief weer hier oorbly. Baie rustig en netjiese geriewe. Gasheer en gasvrou baie behulpsaam. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sally
Stumble Inn Game Lodge
Thank you for staying with us. We would love to see you again.

Lizaan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Werklike afskakeling. Rus vir die siel. Dit was baie lekker. Perfekte wegbreek vir 'n naweek uit die besige stadslewe uit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c4d145220aa73c9e3d8a46a70ec55f705811ed8b99476b294343c96c24f06dbcc25aee702b91382e8d7489c2c79d2585ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Stumble Inn Game Lodge Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.521631974421 28.507155937831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang