Successfully reported
+42

Swartberg Wilds

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkloof Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swartberg Wilds is aan die voet van die majestueuse Swartberge in die hartjie van die Klein-Karoo geleë en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n onvergeetlike buitelug-avontuur.

Die kampeerterrein bied 'n mengsel van natuurskoon, rustige landskappe en geriewe, en is ideaal vir natuurliefhebbers, gesinne en avonturiers. Swartberg Wilds bied 'n rits geriewe wat onafhanklik van die nasionale kragnetwerk is, insluitend vuurputte en skoon en privaat badkamergeriewe met toilette en storte.

Die kampeerterrein word deur die asemrowende skoonheid van die Swartberge omring, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied wat vir sy unieke flora en fauna bekend is. Of gaste ywerige stappers of voëlkykers is, of bloot die buitelewe waardeer, hiér sal hulle pragtige panoramiese uitsigte, versteekte watervalle en dalk skaars wild sien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tori S
Saam met vriende
5.0
Warm welcome, helpful host, great view spot, clean & safe. Would stay again! We arrived late at night and in the dark but were still gr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Eric M
Gesin met tieners
4.8
Loved our stay, Nico was an excellent host, the location and views are phenomenal. Our stay was awesome!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Gillian R
Saam met lewensmaat
4.8
Magnificent camping experience. Nico was an excellent, attentive host. We set up our tent under the shade of the acacia trees before he...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Colette W
Saam met lewensmaat
4.8
Your own peace of heaven! Stunning views, quiet, neat remote campsite, fantastic host and not too far from amenities. Swartberg Pass is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Vicki N
Gesin met tieners
4.8
'n Boskamp met 'n pragtige uitsig, warm water en spoeltoilette. Ons het lekker gebly. Nico was baie behulpsaam en die kamptrein was netjies met al die...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerrius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Waterkloof Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Wilds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkloof Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8c9a2393752e2d917a656fab5b6874361d4dd5b44327b03157b198093afcc70fb2ab022f28a6b9c41d5ee8e5c991324d291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Waterkloof Plaas Matjiesrivier 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.390275881187 22.03813970089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang