Successfully reported

Swartberg Wilds

Kampeer/karavaan
Staanplek in kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Rits geriewe wat onafhankik van die nasionale kragnetwerk is, word hiér gebied, insluitend groot kampeerplekke, skoon en privaat badkamergeriewe met toilette en storte, en vuurputte. Elke kampeerplek is ontwerp om privaatheid en rustigheid te bied en verseker rustige verblyf onder die Karoo se sterrehemel.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.

Huisreëls

Swartberg Wilds bied spesiale tariewe vir groepbesprekings wat die hele kampplek vir hul verblyf wil bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rooiberg View Camp 2
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 15)
  • Plek vir 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim en afgesonderde kampeerplek is perfek vir groepbesprekings of kampeerders wat ekstra privaatheid soek. Die staanplek is 25 m x 20 m groot en kan 'n maksimum van 15 gaste akkommodeer, met plek vir tot 3 veldkaravane en 3 tente. Geriewe sluit in 'n privaat ablusieblok met 1 toilet en 1 stort, 'n warm stort wat verhit word deur 'n houtgestookte donkiewaterverwarmer, en drinkbare lopende water. Let asseblief daarop dat daar geen elektrisiteit is nie. Braaigeriewe is beskikbaar, maar gaste word versoek om hul eie braairooster saam te bring. Brandhout kan op die perseel gekoop word. Swartberg Wilds is geleë aan die voet van die majestueuse Swartberg-bergreeks in die hartjie van die Klein Karoo, en bied 'n rustige toevlugsoord omring deur asemrowende landskappe. Dit is ideaal geleë ongeveer 47 km vanaf Oudtshoorn, 50 km vanaf Calitzdorp, 20 km vanaf die Kango-grotte, en 20 km vanaf die ingang na Gamkaskloof (Die Hel).

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kraan
Privaat
Braai
Houtvuur
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Buitelug
Braai
Houtvuur
Vuurput
Kombuis & eetkamer
Braai
Houtvuur
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Kraan
Privaat
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Huisreëls

Swartberg Wilds bied spesiale tariewe vir groepbesprekings wat die hele kampplek vir hul verblyf wil bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkloof Plaas, Matjiesrivier, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8c9a2393752e2d917a656fab5b6874361d4dd5b44327b03157b198093afcc70fb2ab022f28a6b9c41d5ee8e5c991324d291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Waterkloof Plaas Matjiesrivier 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.390275881187 22.03813970089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang