Syeta Bush Lodge - Chalet
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkyk Road, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Syeta Bush Lodge, geleë aan die buitewyke van Nelspruit, bied gerieflike selfsorgverblyf en rustige kampeerplekke, ideaal vir paartjies, gesinne en groepe vriende.
Dié oopplan-chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die chalet beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir vermaak is daar 'n TV en 'n 4-sitplek-etenstafel vir etes. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Buite bied 'n houtdek met buitemeubels 'n rustige toevlugsoord wat uitkyk oor die natuurlike omgewing.
Syeta Bush Lodge spog met bykomende verblyf, Syeta Bush Lodge - Camping en Syeta Bush Lodge - Main Bush House
Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad en 'n boma met 'n vermaakarea in, perfek vir sosiale byeenkomste en privaat funksies, wat direk by die gasheer bespreek kan word. Veilige parkeerplek verseker gemoedsrus regdeur jou verblyf, wat Syeta Bush Lodge 'n idilliese toevlugsoord maak vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Uitkyk Road, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Syeta Bush Lodge - Chalet het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitkyk Road, Plot 27, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang