Successfully reported

Tabu House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Aloise B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Gasvry, gerieflik en gemaklik. Ja, baie rustige omgewing en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie lekker, netjies en sentraal met vriendelike ontvangs! Baie lekker gebly, dankie. Iets waarna hulle kan oplet is moontlik 'n spieel naby die kragpunt aangesien daar nerens plek is om jou hare droog te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josel B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Rustig en loop afstand van die see. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2025

Fantasties. Beslis 'n 'weer kom' gastehuis. Baie vriendelik, veilig, en ideaal geleë. Kan wel nie die see sien vanaf die huis nie, maar dis vrek naby genoeg om te stap. 10/10.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Spacious and comfortable. It was excellent! The place was clean and well stocked with the self-catering essentials.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leshade M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Miks is n baie aangename gasvrou, sy het ons goed ontvang. Die akkommodasie was mooi en gemaklik met alles wat ons nodig het, voorsien. Ek en my verloofde het baie tuis gevoel. Dankie vir die gasvryheid, ons sal binnekort weer inboek. Die regte plek vir 'n wegbreekvakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miguel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Amazing Stay at Taby House. Taby House managed to exceed our expectations in every aspect, offering a beautiful and spacious setting paired with exceptional hospitality from the owners. Its proximity to the beach, its convenient location near a variety of shops and excellent restaurants, and its accessibility to local attractions make it an ideal choice for those seeking a well-rounded vacation. I highly recommend Taby House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was baie lekker! Sal aanbeveel! Sal definitief aanbeveel vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en gesellig. Die wegbreek was baie nodig. Heeerlik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2023

Sou graag koffie en suiker in die kamer wou hê. Daar was nie koffie in die kamer nie. Sou graag wou sien dat daarvoor voorsiening gemaak word. Was nie seker watter deel van die huis/kombuis gebruik mag word en watter deel nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Dolphin Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31ea5d5046b48c9ca1d00437d07596007e3c45ffa676f7fca61bb4b77d300b675af5f5338c193c7742dbd1d55112749bdced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 37 Dolphin Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.815973836454 18.475310085341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang