Tenahead Mountain Lodge
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het ook 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en DStv. Die kamers spog elk met 'n oop kaggel wat aangesteek word in die winter wanneer dit sneeu. Dubbelglasvensters bied panoramiese uitsigte op die berge en oor die valleie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Geen mondelinge kansellasies sal aanvaar word nie. Alle kansellasies moet skriftelik gedoen word, en geen uitsonderings in hierdie verband sal toegelaat word nie.
Kontroleer altyd die padtoestande voor vertrek. Tenahead Mountain Lodge kan nie verantwoordelik gehou word vir padsluitings as gevolg van slegte weer of swaar sneeuval nie. Hierdie paaie is openbare grondpadpasse en word nie deur die lodge onderhou nie. In gevalle waar padtoegang beïnvloed word en gaste vertraag word of nie die eiendom kan bereik of verlaat nie, sal enige bykomende uitgawes (bv. maaltye, verblyf, telefoonoproepe) op die gaste se eie koste wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tenahead Lodge, Naudes Nek Pass Rhodes, Rhodes, 6170, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang