Successfully reported

Terebinte

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Sunel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ontvang was die beste. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker hier gebly. Dis 'n pragtige gastehuis - heerlike ontbyt. Oase in 'n besige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-anne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

This was a great stay. The place was beautiful, nicely laid out. Loved that they had an aircon in the room as it was very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Gerieflik en aangenaam. Pragtige verblyf wat ek kan aanbeveel. Kamer 4 wat aan my toegeken was, kan doen met 'n op-touch van verfwerk binne. Andersins heel aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dave T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2025

Met expectations. Access to the guesthouse can be a little challenging from the main road, especially if towing a trailer, but parking at the rear of the guesthouse was much easier.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corne V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Pragtige plek. Die ontvangsdame was fantasties, sy het uit haar pad gegaan om ons te help. Die kamer was gerieflik, groot en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Absoluut fantastiese verblyf en ontbyt! Van aankoms tot vertrek het ons net 'n positiewe ervaring gehad. Josie, ons gasvrou, het ons warm verwelkom. Eenhede wat ons bespreek het, was skoon, gerieflik en koel. Die ontbyt is van uiters hoë gehalte. Die heerlikste warm ontbyt is vir ons voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alda
Terebinte
We're pleased to know that your experience with us was a good one. Thank you for choosing Terebinte Bed & Breakfast to be your home far away from your beloved home. Terebinte Team

Elize R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasmagories. Absolutely amazing, would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Heerlik. Heerlik gebly. Skoon en netjies. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Main Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3dafb28796e0bd4a0adc4ca11e46fe278657d9bdf4361423cacec3b3e65c4bc8ecd6a13ce592fd3924d3549c6daf127a506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 76 Main Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.46389 23.4321099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang