Successfully reported

The Big Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste word versoek om musiek op 'n redelike volume te hou. Boomkaste en eksterne luidsprekers word nie toegelaat nie.
Huispartytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Geraasvlakke moet te alle tye laag gehou word, sonder geskreeu of gegil.
Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Die maksimum aantal gaste wat op enige tydstip op die eiendom toegelaat word, is 8.
Gaste word versoek om die buurt en bure te respekteer, aangesien die eiendom 'n waardevolle verhouding met die omliggende gemeenskap handhaaf.
Versuim om hierdie reëls na te kom, kan lei tot bykomende koste en die verbeuring van die breekskadedeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 493 Shale Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc409c311a490a26ad439c4ed69c378e2f97ab4dfc4054bacb325f2eeeebd61ba628f310164a993e0645fbe5450631a1763e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 493 Shale Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.88289994995 30.355069628836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang