Successfully reported
+40

The Greens Guest House

Gastehuis
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Januarie 2026. Bespreekbaar tot 6 Nov 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Howard Street, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 848 R1 994 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Greens Guest House is in Knysna geleë, 'n vooraanstaande vakansiebestemming op die skilderagtige Tuinroete, Wes-Kaap. Die oulike dorpie beskik oor groen bergagtige landskappe wat kontrasteer met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmeer. Knysna bied natuurroetes, warm strande, wêreldklas-gholfbane en van die beste inkopies in die area.

Verblyf is beskikbaar in 8 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n elektroniese kluis, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Die kamers het ook 'n privaat ingang wat vanaf die stoep lei wat 'n tafel en stoele het.

Die gaste-suites is rondom die gemeenskaplike oopplan-sitkamer, -eetkamer en vermaakareas geleë, met 4 kamers op die oostelike vleuel en 4 op die westelike vleuel; dit bied aan alle gaste gerieflike toegang tot die gastehuisgeriewe sowel as privaatheid.

Gaste kan daagliks 'n volledige Engelse ontbyt in die ligte en helder eetkamer geniet. Gaste kan op versoek van die ingeboude binnebraaigeriewe gebruik maak. Die gastehuis het 'n buiteswembad en -dek met skouspelagtige uitsigte oor die Knysna Heads en Knysna Gholfbaan. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die instansie het 24 uur-sekuriteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendri & Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 44 Howard Street, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Greens Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 848
R 2 848 R 1 994
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 848
R 2 848 R 1 994
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 848
R 2 848 R 1 994
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Howard Street, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuBGio3vdQSH3AB3J0aorIxOwifoKOc46jIY84wdZba9z6Y8Qi1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 848 nouVanaf R1 994 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 44 Howard Street Hunters Home 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.05707 23.07814
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang