Successfully reported
+66

The Hillcrest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Hillcrest Drive, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hillcrest is 'n gerieflike en gesellige gastehuis in die voorstad van Beaconbaai geleë, net 10 minute se ry vanaf Oos-Londen se middestad en 20 minute se ry vanaf die lughawe. Gaste is naby 4 winkelsentrums, top restaurante, Life Hospitaal en net 400 m weg vanaf 'n 24 uur Woolworths en 'n kitskos-vleuel. Hillcrest-rylaan is net 900 m ver en met 'n stap deur die duine sal jy die Nahoonrivier en strand bereik, 'n wêreldbekende branderplankry bestemming.

Rook is verbode in alle kamers. Die kamers is smaakvol versier en bied gehalte-verblyf. Geniet 'n goeie nagrus in die koningingrootte-beddens wat oorgetrek is met pragtige vars perkal linne.

The Hillcrest bied tans 4 en suite-kamers, elkeen met sy eie privaat ingang, sitarea buite en veilige parkeerplek op die perseel. Elke kamer het 'n ruim werkstasie en gratis WiFi. Daar is ook sekere DStv-kanale beskikbaar.

Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n komplimentêre tee- en koffieskinkbord en 'n daaglikse skoonmaakdiens, Ontbyt word in gaste se kamer of buite by die kamer se sitarea bedien, soos gaste dit verkies.

Gaste is welkom om die lieflike swembad te benut.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 67 Hillcrest Drive, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Hillcrest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Hillcrest Drive, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPDsxSlEj5AG2iDqDfePtvAgCJa2MFiim6OE0JL5HCIMJG6ghSh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 67 Hillcrest Drive Beacon Bay 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.977886251134 27.944733317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang