The Nook Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Nook Bed and Breakfast bied semi-selfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is binne stapafstand van ongeveer 300 m vanaf die North Cape Mall, en die Mohawk Spur.
Verblyf word gebied in 5 en suite-dubbelkamers. 3 van die kamers het 2 enkelbeddens, en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Bykomende kinderbeddens kan op versoek by die kamers gevoeg word.
Elke kamer is toegerus met 'n TV en DVD-speler, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, geroosterde toebroodjiemaker, 'n eierkoker en komplimentêre tee, koffie en beskuit. Ons kan op versoek teen 'n ekstra koste reël vir aandetes, middagetepakkies en gekookte ontbyt.
Buite is daar 'n stil tuin-omgewing met 'n plonspoel, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 65 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink The Nook Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang