Successfully reported
+41

The Olive and Vine Farm Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Olive and Vine Farm Cottage bied selfsorgverblyf op die La Terra de Luc-plaas in Franschhoek. Soos die name te kenne gee, skuil die kothuise tussen die olyfbome en wingerde.

The Olive and Vine-plaaskothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer bestaan uit 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n bad buite.

Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n mikrogolf, lugbraaier, gasstoofplaat en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n braai-area buite.

Gaste kan 'n uitsig oor die wingerd en op die berge rondom Franschhoek geniet van die kothuis af. Daar is 'n privaat ingang en 'n privaat buite-area waar gaste in die son of onder die sonsambreel met 'n glasie wyn in die hand kan ontspan.

Parkeerplek is beskikbaar onder ou eikebome. Daar is ook 'n riviertjie wat deur die plaas kronkel en jy sal 'n rustige ervaring onder die reuse-wilgerbome langs die rivier hê. Dit mag dalk 'n droë rivierbedding wees gedurende die somer, maar daar sal water loop gedurende die winterreënseisoen.

Dit is naby gewilde bakens soos die Franschhoek Monument, die Farm sanctuary, waar die bekende Pigcasso ons buurman is, wêreldbekende restaurante, die Franschhoek Wine Tram, Pearl Valley Gholfbaan, Jonkershoek Natuurreservaat, bekende wynplase en vele meer. Daar is baie lekker roetes vir fietsry en voetslaan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maritza W
Saam met lewensmaat
5.0
Plaashuis gevoel met 'n asemrowende uitsig op die berge oral waar jy kyk. Olive & Vine is beslis 'n onvergeetlike plek om te bly. Sophia is gasvry en ...
Sien meer
Sep 2025
Divan N
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely stunning and cosy. If you want to stay on a beautiful farm with a stunning view, this is your place to be. The farm is just ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Udine B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing, huislike cottage. The Olive and Vine cottage is 'n pragtige huislike cottage. Die omgewing is lieflik en alles is binne minute se r...
Sien meer
Jul 2025
Suzette N
Saam met vriende
5.0
Baie lekker en sal dit aanbeveel. Dit was heerlik om hier te bly. Stil en rustig met die duiwe se gekoer en nou en dan 'n donkie wat roep. Regte plaas...
Sien meer
Jun 2025
Anne K
Saam met lewensmaat
5.0
A most convenient and enjoyable stay to explore Franschhoek. We had a fantastic stay, the cottage had everything you required to be mor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Olive and Vine Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4OGFiNWZlLThiMTktNDIyYi05ODRiLTc3ZGIwNjQ4ZTBkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 Dirkie Uys Street La Terra de Luc Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.89747017214 19.116147650818
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang