Successfully reported

The Olive and Vine Farm Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 02 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is plek buite vir gaste wat rook. Rook binne die kothuis is verbode.

Troeteldiere word nie toegelaat nie aangesien daar honde op die plaas is.

'n Kind onder 2 jaar kan geakkommodeer word, indien ouers 'n kinderbedjie saambring.

'n Breekskadedeposito word nie gehef nie, want ons vertrou dat die gaste sal sê indien daar enige breekskade is en dit vervang of vergoed.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dirkie Uys Street, La Terra de Luc Farm, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4OGFiNWZlLThiMTktNDIyYi05ODRiLTc3ZGIwNjQ4ZTBkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 155 5 1 5 Dirkie Uys Street La Terra de Luc Farm 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.89747017214 19.116147650818
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang