Successfully reported

The Pebble Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jenny L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Safe, peaceful and comfortable stay. Delightful, comfortable cottage, clean and with everything one needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Thank you, Jenna, and best of luck with all going forward. Kind regards, Marcia

Nicola P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Heerlike verblyf. Goeie en gesellige verblyf! Presies soos die foto's. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Baie dankie vir jou gawe woorde. Sterkte vir jul almal, ek dink baie aan jou Pa en Ma. Groete, Marcia Pebble Cottage

Lisa E
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Peaceful and pleasant stay. Peaceful, private and convenient location. The cottage has everything you need. Marcia was kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Quiet and peaceful. Very quiet and peaceful. Comfortable and clean. Shops and hospital nearby. Thank you for your kindness and for making my stay very pleasant. Value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolitha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. It was really nice; we enjoyed it so much. We will be back soon with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Thank you, Nolitha! It was lovely having you and your partner at the Pebble Cottage. Come again soon! Kind regards, Marcia

Fiona Macduff M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Very good stay. Very friendly welcoming hostess. Very comfortable accommodation. Would have appreciated some teabags for our morning cuppa though. I would definitely recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Hi Fiona, I am so sorry about the teabags - will not forget in future. Thank you for your lovely words. Kind regards, Marcia

Theuns P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons het lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Baie dankie vir jou gawe woorde, Sandra! Groete Marcia

Ciska J
1 nag
5.0
Mrt 2024

It was wonderful. I had a fantastic and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
So glad you enjoyed your stay, Ciska! Kind regards, Marcia

Dolly V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was net 'n oorslaap, maar ons was spyt dit was nie langer nie. Dit was 'n lekker rusplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Baie dankie Dolly! Groete Marcia Pebble Cottage

Roxzanne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ongelooflike rustige wegbreekplekkie. Ons het baie lekker gebly, wou nie huis toe gaan nie. Marcia was die mees vriendelikste gasvrou ooit. Baie dankie vir geskenkies, dit was baie oulik van jou. Het dit glad nie verwag nie. Ons waardeer dit baie en sal gou weer kom kuier. Die plekkie is goed ingerig en baie veilig. Heelwat rustig, ons het baie lekker ontspan. Ek sal die plekkie aan enige iemand aanbeveel wat 'n rustige wegbreek van die besige lewe wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcia
The Pebble Cottage
Baie dankie Roxanne vir die mooi boodskap. Kom kuier weer! Groete Marcia Pebble Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marcia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Hennie Winterbach Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQBgjoW0vOQxDSrYYNrjX5PjfcAJDcnTqfQxgFUEMF5n124bsN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 40 Hennie Winterbach Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.880367503796 18.575018302953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang