Successfully reported

The Star Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Schalk B
1 nag
5.0
Okt 2025

Stil, veilig en netjies. Heerlik gebly. Lekker stil, netjies en skoon. Neem net eie eetgerei saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig. Veilige omgewing. Alles was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2025

Ideaal vir werksreis na Witbank. Ons ken nie rerig die Witbank-omgewing nie en was baie gelukkig met die verblyf by The Star Guesthouse. Behalwe vir die bure se hond wat heelaand geblaf het, kan ek niks anders as positiewe terugvoer gee nie. Die dames was baie vriendelik en daar is tot ontbyt, middagete en aandete opsies. Netheid verloor net 'n ster omdat hulle nog besig was met verbeterings.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2025

Not fancy, location was convenient. Only issue, and it is quite frankly a problem with many guest houses, the shower head was squirting water in all directions instead of where I was standing. I did report it to staff. They inquired about the stay and if I encountered any problems. WiFi did not provide internet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Teleurstellend. Die foto's op die webtuiste stem nie ooreen met die gastehuis waarin ons gewoon het nie, daar is twee huise op die perseel, en ons is verskuif na die een wat nie die beste voetjie voor het nie. Bedlampie het oop drade sonder 'n skakelaar. Mense wat nie gaste is nie, het tot na 23:00 partytjie gehou, geswem, en vreeslik geraas. Die stort se knop was foutief, en jy kon slegs 'n yskoue of kookwarm stort neem, en die stort kan ook doen met 'n goeie skrop. Die dakwaaier was buite werking. Die WiFi het slegs 'n uur of twee gewerk, en daarna was dit af. Die enigste goeie punt is die ontvangsdame wat baie vriendelik en warm was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Trevor Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Iris Street, Extension 10, Witbank, 1024, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e775f965c4b2ef5b05d4a36f8f0efc5ee7376ac644592d521c95ce2c8e961a6cd27e2e68e6ae7ba11e10f86b10e368c416?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 12 Iris Street Extension 10 1024 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.873387707869 29.228552809123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang