The Terrace
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 Golf Club Terrace, Constantia Kloof, 1709, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Terrace is gerieflik in Constantia geleë en bied 'n selfsorgwoonstel wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer.
Hierdie lieflike verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is. Die woonstel het ook 'n badkamer met 'n moderne stort, toilet en 'n wasbak. Gaste kan ook gerieflike toegang tot Wi-Fi gedurende hul verblyf geniet.
Die kombuisie is toegerus met noodsaaklike geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel. Van die kombuisie af lei 'n sitarea met 'n ontbythoekie, genoeg sitplek om TV te kyk en 'n draagbare gasverwarmer vir koue nagte.
Dié woonstel bied privaat parkeerplek en 'n omheinde ingang. Boonop kan inwoners 'n privaat swembad geniet wat in 'n pragtig aangelegde tuin geleë is.
Die ligging van hierdie eiendom bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede, insluitend die Roodepoort Buiteklub, Parkview Gholfklub, Johannesburg Stadion en Montecasino, wat oorgenoeg geleenthede bied vir buitelugavonture.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 146 Golf Club Terrace, Constantia Kloof, 1709, Gauteng
- Gaste dink The Terrace het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 Golf Club Terrace, Constantia Kloof, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang