The Terrace
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 Golf Club Terrace, Constantia Kloof, 1709, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Terrace is gerieflik in Constantia geleë en bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n moderne stort, toilet en 'n wasbak. WiFi word voorsien.
Die kombuisie is met die basiese geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel toegerus. Die kombuisie lei na 'n sitarea met 'n ontbythoekie, genoeg sitplek om TV te kyk en 'n draagbare gasverwarmer vir koue nagte.
Daar is ook privaat parkeerplek, 'n hek-ingang en toegang tot 'n privaat swembad in 'n pragtige tuin.
Die woonstel is naby verskeie besienswaardighede geleë, insluitend die Roodepoort Buiteklub, Parkview Gholfklub, Johannesburg Stadion en Montecasino, wat oorgenoeg geleenthede vir buitelugavonture bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 146 Golf Club Terrace, Constantia Kloof, 1709, Gauteng
- Gaste dink The Terrace het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 Golf Club Terrace, Constantia Kloof, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang