Successfully reported
+49

Tiny Home on Broadway

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Broadway Avenue, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tiny Home on Broadway is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op die gasheer se eiendom in 'n luukse woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë is. Met sy sentrale ligging naby hoofweë, winkelsentrums en geriewe, is hierdie eiendom ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. In die leefarea is daar 'n 2-sitplek, etenstafel en 'n bykomende tafel waar gaste hul skootrekenaars kan opstel. Die eenheid lei na 'n privaat tuin waar gaste kan ontspan.

Ander geriewe sluit WiFi en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek in. Om enige kragonderbrekings te bekamp, het die eiendom sonkrag beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Enrique C
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, netjies en goed opgepas. Tiny Home on Broadway bied alles wat mens soek en nodig het in terme van verblyf. Die kamer is baie netjies en goed...
Sien meer
Jun 2025
Chanelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! A comfy tiny home with everything you could possibly need. Would recommend to anyone. 10/10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jaco L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Baie lekker verblyf met alles wat jy nodig het en meer. Baie rustige area en naby winkels.
Nov 2024
Elizabeth B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie lekker gebly. Perfekte verblyf. Sien sterre. Dit was die perfekte blyplek. Ons het heerlik gebly, die huisie is goed ingerig met alles wat ...
Sien meer
Okt 2024
Martin R
Besigheidsreis
5.0
Besonders netjies. Baie netjies en skoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Clarise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Broadway Avenue, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tiny Home on Broadway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Broadway Avenue, Fernglen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb47ffe658173bc588cac8c1edb18f45614d1887f4a4c01b2addd32c2c8f430f1439ebfe5a90416f0bf83b71c0f5a7459ec6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 6 Broadway Avenue Fernglen 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.952003487916 25.5408926331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang