Tree Top Cabin @ Timeless Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Selfoonontvangs is onbetroubaar in die omgewing en kajuit, daarom stel ons voor dat u 'n goeie boek of bordspeletjies geniet vir naweekpret. Troeteldiere word op die perseel toegelaat; reëlings moet egter vooraf met die eiendom getref word. Wees asseblief bewus daarvan dat ander troeteldiere op die perseel woon. Rook is streng verbode op die perseel. Nie meer as 2 gaste in die kajuit nie. Gaste moet hul eie houtskool saambring om die Weber-braai te gebruik. Hout word voorsien vir die gebruik van die houtvuur-Jacuzzi.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R528, Timeless Farm, Georges Valley, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang