Tuinvrede Gastehuis
Beskrywing
Hierdie knus selfsorg-tuinwoonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n enkelplaat-induksie-kookplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel en yskas. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n privaat braai-area en buitetuin met sitplek geniet, sowel as 'n plonspoel wat met die hoofhuis gedeel word. Veilige parkering op die perseel word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Alle kamers is streng rookvry; gaste is egter welkom om die aangewese buite-rookarea in die tuin te gebruik.
Uit respek vir ons bure word partytjies en harde musiek nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
Neem asseblief kennis dat slegs gaste wat in die bespreking gelys word, oornag mag bly.
Ons versoek vriendelik dat die huis netjies gelaat word voor uitklok. Gaste sal verantwoordelik wees vir enige breek- of skadevergoeding tydens hul verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie knus selfsorghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed en 'n bababedjie het. Die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar in die opwasarea. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan 'n plonspoel geniet wat met die kothuis gedeel word en het veilige parkering op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Een Bababedjie en hoë stoel is in die hoofhuis beskikbaar indien nodig, teen geen ekstra koste nie, aangesien die baba (0-2 jaar) alreeds as n gas bygereken is.
Huisreëls
Alle kamers is streng rookvry; gaste is egter welkom om die aangewese buite-rookarea in die tuin te gebruik.
Uit respek vir ons bure word partytjies en harde musiek nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
Neem asseblief kennis dat slegs gaste wat in die bespreking gelys word, oornag mag bly.
Ons versoek vriendelik dat die huis netjies gelaat word voor uitklok. Gaste sal verantwoordelik wees vir enige breek- of skadevergoeding tydens hul verblyf.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 64 Trichardt Street, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang