Twelve on Arum
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Arum Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Twelve on Arum bied gerieflike, luukse oornag- en selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die rustige woonbuurt Westridge, Somerset-Wes, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en ontspanningsreisigers.
Die eiendom beskik oor twee pragtig ingerigte woonstelle, elk met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Albei woonstelle is toegerus met geriewe soos lugversorging in die leefvertrekke, volledig toegeruste kombuisies, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFi.
Die rustige tuin bied 'n perfekte plek vir ontspanning. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes alles binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Westridge verseker. Alhoewel die eenhede op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid gewaarborg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eloma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 12 Arum Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Twelve on Arum het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Arum Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang