Successfully reported
+41

Twelve on Arum

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Arum Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Twelve on Arum bied gerieflike, luukse oornag- en selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die rustige woonbuurt Westridge, Somerset-Wes, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en ontspanningsreisigers.

Die eiendom beskik oor twee pragtig ingerigte woonstelle, elk met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Albei woonstelle is toegerus met geriewe soos lugversorging in die leefvertrekke, volledig toegeruste kombuisies, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre WiFi.

Die rustige tuin bied 'n perfekte plek vir ontspanning. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes alles binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Westridge verseker. Alhoewel die eenhede op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid gewaarborg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Shannon H
Saam met vriende
5.0
Spectacular. We had a wonderful stay at Twelve on Arum. We stayed in Unit 2 and Unit 3 and it was really beautiful and homely! Our host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Carmen H
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste blyplek, love die detail. Dit was ons 2 keer dat ons daar gebly het, sal beslis weer teruggaan. So mooi, die detail en rustigheid.
Sep 2025
Elrika D
5.0
Perfekte verblyf. Alles is pynlik netjies en baie skoon. Perfek geleë en baie stil. Lieflike beddens en luukse beddegoed. Alles wat nodig is vir 'n ge...
Sien meer
Sep 2025
Annaline V
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly, was net te kort. Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.
Aug 2025
Carmen H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eloma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 12 Arum Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twelve on Arum het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Arum Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf011b53c9548bb90e992aca021b2d890f482a969e844fa8f401a7c08869849c7e43589b2cb832044be356c600b681764a921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 12 Arum Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.079961211989 18.834159306746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang