Uitsig Boutique Hotel
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Uitsig Boutique Hotel is 'n lieflike hotel met 'n kontemporêre interieur en Kaaps-Hollandse argitektuur in Welkom.
Die hotel bied gaste 'n keuse van lugversorgde kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Elkeen van die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort, óf slegs 'n stort.
Die kamers is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, telefone, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die biblioteek ontspan, 'n drankie by die kroeg geniet, of na 'n lang dag in die swembad afkoel. Die hotel bied ook konferensiegeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 20 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Uitsig Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang