Unit 62 Peninsula Bay
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Unit 62 Peninsula Bay is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat sentraal in Ocean Breeze Hotel in Strand geleë is. Dié woonstel bied rustigheid en spog met 'n pragtige berguitsig en is net 'n hanetreetjie vanaf Strand se strand. Dit is perfek vir sakereisigers of 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.
Hierdie bekoorlike woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, asook 'n tafeltjie met stoele. Daar is 'n studeerhoekie en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n klein balkon met buitesitplek. Veilige kelderparkeerplek kan deur die hotel se ontvangs gereël en bespreek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieth Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 36
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Unit 62 Peninsula Bay het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang