Unwind
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 388 Lagoon Drive, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 660 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Unwind is 'n lieflike woonstel in Natures Valley, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is op die eerste verdieping met 'n pragtige uitsig oor die Grootriviervallei , die riviermonding, strandmeer en die natuurlike inheemse woud. Dit is die enigste wooneenheid op die erf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes in 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die hoofslaapkamer se beddens kan in koninggrootte-bed omskep word en elke kamer het 'n wasbak. Die badkamer het 'n groot instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-leefarea het gemaklike stoele, 'n TV, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n oopplankombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus.
Die woonstel het 'n toegeboude en 'n oop balkon met braaigeriewe en lieflike uitsigte oor die omliggende gebied. Beperkte hout word voorsien.
Gratis WiFi en parkeerplek is vir 2 voertuie op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite en besienswaardighede in en om Natures Valley sluit Face Adrenalin Bloukrans Bungee, Bloukransrivierbrug, De Vasselot Natuurreservaat, Tsitsikamma Canopy Tours, Hog Hollow Horse Trails, voëlkyk, voetslaan, wynproe en fietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tharia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 388 Lagoon Drive, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Unwind het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 388 Lagoon Drive, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang