Successfully reported

Unwind

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Matilda B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige huis met baie mooi uitsig. Baie netjiese huis met alles wat jy nodig het. Gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharia
Unwind
Dankie vir jul mooi resensie! Ons sal poog om dit so te hou en daarop te verbeter. Julle is altyd welkom terug.

Ruth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Beautiful views and useful appliances. Unwind is right at the entrance to Nature's Valley, so access to the lagoon (and the lagoon side of the beach) and De Vasselot SANParks Rest Camp is great. It is also unusual to find a house with such good views in Nature's Valley, but this one looks out on the lagoon, which is beautiful. As mentioned in the listing, there are some steep stairs into the house. Each bedroom has a basin inside the room, which is great for brushing teeth without monopolising the only bathroom. The dishwasher, washing machine, tumble dryer, and solar system made our trip very comfortable. Keep in mind that you are about as far as you can be from the shop and restaurant while still staying within Nature's Valley. If you have a car or don't mind long walks, this is not a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tharia
Unwind
Thank you for your kind review, Ruth. Know that you will always be welcome back to Unwind. Kind regards, Tharia Unwin

Anna-Marie D
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Die twee dae in Unwind was baie spesiaal! Ons was aangenaam verras. Die selfsorgeenheid was ruim; die badkamer en kombuis mooi vir vakansieverblyf. Dit is beter toegerus as my eie huis met kombuisware, breekgoed en messegoed. Dit sluit ook in 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Ons kon lekker op een van die twee ruim balkonne met die mooiste uitsig oor die strandmeer braai. Hout en roosters was beskikbaar. Daar was tot 'n pot inheemse blomme op die rak. Die eienaar het verneem of ons gelukkig is en was behulpsaam met verblyf vir ons bure uit Gauteng. Die ruim sit-eetkamer het genoeg sitplek met 'n pragtige uitsig. Net die twee trappe is 'n effense uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tharia
Unwind
Dankie vir jou mooi boodskap! Dit was ‘n voorreg om Unwind met julle te kon deel.

Clare A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Peaceful and relaxed in beautiful surroundings. Wonderful place in a beautiful part of the country. Home was fully equipped with extras, like electric blankets and a gas heater. Modern furnishing and ample space. We appreciated the WiFi and managed to watch DStv on my computer with my streaming. Comfortable beds and a big shower. Great views. This home is all on the first floor and the entrance stairs were a bit steep. There were back stairs as well. The patio was spacious with a lovely braai. There was lots of wood as well. Owners were very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tharia
Unwind
Clare and her hubby were delightful guests and will always be welcomed back with open arms.

Corina L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Mooi plek, mooi uitsig en baie gerieflik. Heerlike verblyfplek met alle geriewe voorsien. Baie mooi uitsig. Netjies en skoon. Eienares vra om vooraf breekskade te betaal, so wees net baie versigtig as mens daar kuier. Sy trek R75 af vir 'n chip in 'n bord. (Hoe bewys jy dit was ons?). Maar verder het ons geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ac C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Heerlik, rustig. Unwind is van die eerste huise wanneer jy die dorp binnery. Die huis het 'n mooi uitsig. Die huis is op die boonste verdieping van 'n gebou, met 'n lekker braaiplek op die een balkon, en 'n ander balkon waar jy net rustig kan sit en op die lagoon kyk. Daar is ook 'n deposito wat bykom met die huur van die huis. Ons het baie lekker daar gebly! Die skottelgoedwasser was ook 'n groot bonus!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharia
Unwind
Oulike gaste soos julle is altyd weer welkom.

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Excellent. Good locations, good facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tharia
Unwind
Thank you for the thumbs up Johan! Glad you enjoyed our little slice of paradise.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tharia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 660
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 660
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 660
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 388 Lagoon Drive, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f845b3c5adcd53f1e66fb2ac71ef2b5aa00eb994893ca21000037f2b43311e38efeba5edd73799b6e25599c764190d5120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 660 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 388 Lagoon Drive Natures Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976844291715 23.562156840927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang