Successfully reported
+27

Unwind

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 388 Lagoon Drive, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 660 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Unwind is 'n lieflike woonstel in Natures Valley, Wes-Kaap. Hierdie woonstel is op die eerste verdieping geleë met asemrowende uitsigte oor Grootriviervallei, die strandmeermond en die natuurlike inheemse woud. Dit is die enigste eenheid op die eiendom.

Die woonstel kan gemaklik 4 volwassenes akkommodeer in 2 slaapkamers wat elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamer se beddens kan in koninggrootte-beddens omskep word en elke kamer het 'n wasbak. Die badkamer is toegerus met 'n groot instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike stoele, 'n TV, 'n etenstafel vir 6 en 'n oopplan-kombuis. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware.

Die woonstel beskik oor 'n omheinde en oop balkon met braaigeriewe asook lieflike uitsigte oor die area. Beperkte hout word voorsien.

Gratis WiFi en parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 voertuie op die perseel.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Face Adrenalin Bloukrans Bungee, Bloukransrivierbrug, De Vasselot Natuurreservaat, Tsitsikamma Canopy Tours, Hog Hollow Horse Trails, voëlkyk, voetslaan, wynproe en fietsry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Matilda B
5.0
Pragtige huis met baie mooi uitsig. Baie netjiese huis met alles wat jy nodig het. Gasvrou was baie behulpsaam.
Aug 2024
Ruth S
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful views and useful appliances. Unwind is right at the entrance to Nature's Valley, so access to the lagoon (and the lagoon side...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Anna-Marie D
4.8
Die twee dae in Unwind was baie spesiaal! Ons was aangenaam verras. Die selfsorgeenheid was ruim; die badkamer en kombuis mooi vir vakansieverblyf. Di...
Sien meer
Sep 2025
Clare A
Saam met vriende
4.8
Peaceful and relaxed in beautiful surroundings. Wonderful place in a beautiful part of the country. Home was fully equipped with extras...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Corina L
Saam met vriende
4.8
Mooi plek, mooi uitsig en baie gerieflik. Heerlike verblyfplek met alle geriewe voorsien. Baie mooi uitsig. Netjies en skoon. Eienares vra om vooraf b...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Tharia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 388 Lagoon Drive, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Unwind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 660
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 660
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 660
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 388 Lagoon Drive, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f845b3c5adcd53f1e66fb2ac71ef2b5aa00eb994893ca21000037f2b43311e38efeba5edd73799b6e25599c764190d5120?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 660 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 388 Lagoon Drive Natures Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.976844291715 23.562156840927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang