Successfully reported
+90

Edge of the Crater

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Sioleh, Koedoeslaagte 516, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vaal de Sioleh is 'n ideale bestemming vir natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord. Geleë langs die Vaalrivier binne die Vredefortkoepel, bied die eiendom 'n verskeidenheid geriewe en ontspanningsaktiwiteite.

Die ligging aan die rivieroewer is goed geskik vir kusvisvang en geelvisvlieghengel, wat dit 'n gewilde keuse maak onder hengel-entoesiaste. Benewens sy visvanggeleenthede, dien Vaal de Sioleh ook as 'n gesogte troulokaal. Die bekoorlike kapel, wat uitkyk oor die Vaalrivier, bied 'n skilderagtige agtergrond vir troues en ander spesiale geleenthede.

Gaste kan kies uit 'n reeks selfsorg-akkommodasie-opsies, insluitend eenhede langs die rivieroewer sowel as chalets verder terug aan die vlakker kant van die rivier. Hierdie eenhede bied elk plek vir tussen 2 en 8 gaste.

Geriewe op die perseel sluit in 'n gemeenskaplike swembad en 2 privaat swembaddens naby die chalets, wat gaste toelaat om te ontspan en af te koel tydens hul verblyf. Die omliggende wildkamp verbeter die natuurlike omgewing, met wit en bruin Boerbokke, sebras en kameelperde wat vrylik in die omgewing rondloop.

Daar is ook 'n groot dam voor die gastehuis waar gaste kan visvang en verskeie ander buitelugaktiwiteite kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Arno V
Saam met vriende
5.0
Next level sal vir seker weer gaan draai maak. Verskriklik mooi en baie modern. Regtig 'n plek om te sien.
Sep 2025
Dinike D
5.0
Lekker rustig. Ons het baie lekker gebly. Die personeel is baie hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Die webtuiste moet net beter kommunikeer, ...
Sien meer
Jul 2025
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was absoluut heerlik om op die stoepie te ontspan met so 'n mooi uitsig. Dit was nou regtig heerlik gewees. Iets wat ons nie verwag het nie. Bestu...
Sien meer
Mrt 2025
David D
Saam met vriende
5.0
It was great as usual. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jessica M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and clean. We only stayed there for one night since we booked there to fish. The place is so nice and relaxing, and has nice f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Vaal de Sioleh, Koedoeslaagte 516, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Edge of the Crater het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Sioleh, Koedoeslaagte 516, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf936d988bc7c536e1bb1c3e04fe110167a3d597cfe7a13df7cf1ce3b77911b86f39492a02f5559f723f45026f14c21eb2a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Vaal de Sioleh Koedoeslaagte 516 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.849796858299 27.318609653373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang