Successfully reported

Edge of the Crater

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Arno V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Next level sal vir seker weer gaan draai maak. Verskriklik mooi en baie modern. Regtig 'n plek om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinike D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lekker rustig. Ons het baie lekker gebly. Die personeel is baie hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Die webtuiste moet net beter kommunikeer, toe ons wou inboek was die booking nie op hulle boeke nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was absoluut heerlik om op die stoepie te ontspan met so 'n mooi uitsig. Dit was nou regtig heerlik gewees. Iets wat ons nie verwag het nie. Bestuur en personeel was uit die boonste rakke. Selfs met 'n persoonlike probleem het hulle uit hul pad gegaan om te help. Ek sê baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

It was great as usual. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caiden S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Fantastic views, peaceful and beautiful. We stayed at the six sleeper unit next to the river bank units and 2-sleeper units. The house was absolutely stunning and it managed to cater for all of us, which was surprising. Photos don't do the place justice in terms of size. The house is not in the best location for fishing, but the area is newly constructed, so I'm sure the fishing area will get better over time. I would highly recommend the river bank units if you are interested in the fishing aspect. But overall, a fantastic experience; I will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Hidden gem near Vredefort Dome. The view was great, the place was nice and quiet, all you need is there: cutlery, microwave, stove, kettle, braai, clean bathroom, nice river view to have picnics or just stargaze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Makliker as kamp. Baie lekker, groen gras, skoon, netjies, aircon, teen die water, swembad agter chalets, alles in die huisie wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Sielsalige ontspanning. Ons het bespreek in die groot gastehuis, dit was heerlik gerieflik en mooi skoon. Die kombuis is goed toegerus. Die kamers was netjies en die wit beddegoed was luuks. Dit is 'n pragtige omgewing en ideaal vir uitrus met die mooi uitsig oor die rivier. Ontvangs was vriendelik en het ons uitgehelp met vergete speserye.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melchior M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Ons het lekker geslaap en lekker gekuier, baie rustige en mooi plekkie vir nie te ver nie. Ons het lekker geslaap en lekker gekuier, baie rustige en mooi plekkie vir nie te ver se reis nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Rustig en vredevol - kos vir die siel. Baie rustig en pragtig geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Sioleh, Koedoeslaagte 516, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf936d988bc7c536e1bb1c3e04fe110167a3d597cfe7a13df7cf1ce3b77911b86f39492a02f5559f723f45026f14c21eb2a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Vaal de Sioleh Koedoeslaagte 516 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.849796858299 27.318609653373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang